Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Romaner
  3. Samtidsromaner

Die evangelis van Kaggelsberg

Författare:
afrikaans
100 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Die mense van die flatse van Kaggelsberg gaan gebuk onder die diktatuur van die gewelddadige gansters wat hulle lewens soos ’n virus inneem en stuur. Wanneer Jaffie hom verset teen hierdie oorheersing met die Bybel as sy wapen, is daar ’n stroom van verset en ’n onvermydelike uiteinde. Die gangsters word een na die ander vermoor, maar wie is die moordenaar? Wie is uiteindelik werklik te blameer vir hierdie string moorde? Die eenvoud en emosionele eerlikheid van hierdie verhaal sal die leser meevoer.</p>

Författare
Abraham Phillips
ISBN
9780799354522
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2014-04-01