Gå direkt till innehållet
Die Avonture van die Lone Jack Kerel
Die Avonture van die Lone Jack Kerel
Spara

Die Avonture van die Lone Jack Kerel

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Die Lone Jack Kerel is terug! Maar hierdie keer is hy saam met sy bloedbroer, Wilde Arend, Hoofman van die Kaw Indiane aan die ry op die vergete Butterfield Oorland Koets Roete deur gevaarlike stam gebiede. Al is hulle bewus van verskuilde vyandige Indiane en moorddadige struikrowers wat wag vir 'n geleentheid om niksvermoedende reisigers te roof en vermoor, besluit die twee om die verraderlike tog op die ou verlate roete deur Texas na Kalifornie te neem... maar op pad daarheen moet hulle 'n belangrike draai maak in El Paso. President Grant het gevra dat die Lone Jack Kerel die Groothertog Alexis in San Diego ontmoet en die jong Russiese edelman vergesel na Nebraska om saam met Generaals Sheridan en Custer, en Buffel Bill Cody deel te neem aan 'n groot buffel jag. Die Lone Jack Kerel en Wilde Arend se reis neem hulle weswaarts - deur onbekende Indiaanse Grondgebied waar hulle langs die pad kamp in verwaarloosde tent dorpe na Kalifornie waar hulle ware avontuur begin ... Lees verder en volg die bekroonde reeks na sy opwindende slot!
Undertitel
Die Buffel Jag
Författare
Joe Corso
Översättare
Marlette Taljaard
ISBN
9781071519981
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2020-02-29
Förlag
Babelcube
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator