Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Diamant uit Afrika

56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Matilda se reëlings vir Northern Holdings se Afrika-ekspedisie is haarfyn uitgewerk. Angola is immers nie meer gevaarlik nie en niks kan sekerlik verkeerd loop nie. Maar dan sluit die enigmatiese Roald Young op die laaste nippertjie by hulle aan, die groep word deur rebelle ontvoer, en Matilda ontdek haar lyf reageer heeltemal vreemd op die man wat sy die eerste keer in ’n hysbak in Londen ontmoet het. Waar het hy die rebelle se taal leer praat, en is hy die berugte persoon wat bloeddiamante smokkel?</p>

ISBN
9780799359695
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-05-01