Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Romaner
  3. Äventyrsromaner

Bloed Spoor in die Donker

Författare:
afrikaans
46 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Moderne Afrika ... met antieke oortuigings. Saam met vrees, kom krag. Reis diep in die Kongo-Delta saam met Piet van Zyl, safari jagter, en Veronica Strydom, Afrikaanse kultuur deskundige, soos wat hulle dieper ingetrek word in die web van bygelowe en vrees. 
Hulle kom van aangesig tot aangesig met die geheime sekte wat na vore kom uit die donker verlede en nou in die nag loop. Ervaar die bygelowe, rituele, en toordery van die moordenaars bekend as Die Luiperd Mans, want die geskiedenis herhaal homself in ''n orgie van rituele moorde en bloed wellus.

Författare
Paul Zunckel
Översättare
Liezl Dreyer
ISBN
9781507131206
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2016-03-03
Förlag
Babelcube