DIE BOEK
As varke kon vlieg: bundel R is perfek vir die klaskamer EN lees by die huis!

* Lees die lekkerste stories
* Leer interessante feite
* Ontwikkel belangrike vaardighede
* Weet van jou regte en verantwoordelikhede
* Antwoord vrae aan die einde van elke storie

‘n Moet-h bundel vir lekker lees en lekker leer!

THE BOOK
As varke kon vlieg: bundel R is perfect for the classroom AND reading at home!

* Read the most enjoyable stories
* Learn interesting facts
* Develop important skills
* Know your rights and responsibilities
* Answer questions at the end of each story

A must-have collection for enjoyable reading and learning!