Gå direkt till innehållet
Agter grendels
Agter grendels
Spara

Agter grendels

Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf ná ’n insident in Stellenbosch. Nou herken Natasja nie die Emmanuel wat ’n bekende fotograaf in New York is nie. Sy herken nie<br>die man wat sy bed met die een model na die ander deel nie.<br>Wanneer Emmanuel by sy suster, Natasja se huismaat, in Suid-Afrika kom kuier, gryp die noodlot en Covid-19 in: hy en Natasja moet vir ’n maand lank onder dieselfde dak leef. Hulle kan nie langer die verlede en die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie. Kan ’n verkeerde besluit in die verlede oorkom word?<br>Haar ekskêrel sal enigiets doen om haar terug te wen, maar Natasja het haar hart agter slot en grendel geplaas. Sal Emmanuel haar hart kan oopsluit? Net die tyd sal leer. En tydens die inperking is tyd al wat hulle het!</p>
ISBN
9780639604961
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2020-01-06
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator