Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Romaner
  3. Tecknade serier & manga

Agent Snoet

Författare:
afrikaans
86 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Agent Snoet, geheime agent van formaat, en sy Siamese kat, Felino, ondersoek die verdwyning van Madame Lente Langenhoven se botterdiamant. Soos met al Agent Snoet se sake, is dit uiteindelik Felino wat die skurk vastrek. Die dief is niemand anders nie as... Maar wag, so maklik gaan ons nie die antwoord verklap nie. Lees self hierdie spanningsvolle en humoristiese speurverhaal in strokiesprent-formaat om uit te vind wie nou eintlik die botterdiamant gegaps het. Die boek is geskryf deur bobaas storieverteller François Bloemhof en die illustrasies is deur talentvolle nuweling, Alistair Ackermann.

Illustratör
Alistair Ackermann
ISBN
9780799378689
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2015-12-01