Gå direkt till innehållet
Afrikaanse Woordsoekboek Volume 1: 75 Woordsoekraaisels vir pret en breinfiksheid in 'n grootdruk-formaat
Spara

Afrikaanse Woordsoekboek Volume 1: 75 Woordsoekraaisels vir pret en breinfiksheid in 'n grootdruk-formaat

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner

Verskeie studies het al aangetoon dat allerhande soorte woordraaisels, soos bv. woordsoekraaisels, die vermo het om 'n mens se woordeskat uit te brei en om die brein skerp en fiks te hou.

Daarbenewens help woordsoekraaisels ook met verstandelike stimulasie vir breine wat verouder. Maar die belangrikste van alles is dat die voltooiing van woordsoekraaisels baie pret kan wees Die Afrikaanse Woordsoekboek Volume 1 is daarop gemik om al hierdie elemente byeen te bring vir jou breinstimulasie sowel as pure plesier.

Hierdie woordsoekboek is ideaal vir ouma, oupa of enige ander volwassene of kind wat van woordraaisels hou en kan 'n ideale verjaardaggeskenk of kersgeskenk uitmaak. Elke woordsoekraaisel in hierdie boek bevat gemengde woorde uit 'n verskeidenheid algemene temas.

Daar is 75 raaisels met oplossings in 'n groter-as-normale drukformaat om diegene met 'n swakker sig te help. Instruksies word ingesluit vir diegene wat nog nooit 'n woordsoekraaisel voltooi het nie.

ISBN
9781920414580
Språk
Afrikaans
Vikt
304 gram
Utgivningsdatum
2020-09-01
Förlag
Cruguru
Sidor
124