Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Adri se bosboer

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Dit sou net ’n paar maande lange besoek wees vir Adri. Maar hier in Australië se romantiese Outback leer sy ’n beesboer ken. Al is hulle dadelik tot mekaar aangetrokke, is daar altyd die moontlikheid dat hy net die tyd met haar verwyl. Wat van die meisie wat hom in die steek gelaat, maar nou wil terughê? Met die rodeobyeenkoms in Mount Isa gebeur daar onverwagse dinge, dat Adri weet daar lê vir haar groot hartseer voor. Haar terugvlug is reeds bespreek, maar sy het nie rekening gehou met die manier waarop ’n hartstogtelike man soos Nick dinge doen nie ...

Författare
Cecile Archer
ISBN
9780799361551
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-06-01