Gå direkt till innehållet
Woestynbruid
Woestynbruid
Spara

Woestynbruid

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Haar loopbaan as internasionale model is verby. Haar droom het ’n nagmerrie geword. Tog klou Vlam aan Zayed bin Zayed Al Khalifa Sy het hom in die Burj Al Arab gesien, die luuksehotel in Dubai. Hoe kan sy hom vergeet? Toe al het hy haar laat bewe, met sy fors skouers, die manier hoe hy sy kop draai, sy donker oë met die lagplooitjies. En nou in die woestyn, omring deur sy harem. Zayed beteken vir haar oorlewing. Sy weet hul ekstase is ontvlugting. En Vlam besef maar te goed – hy verwag eintlik net ’n beloning as hy haar veilig by die konsulaat besorg … ás hulle daar uitkom.</p>
Författare
Helena Hugo
ISBN
9780799348484
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2011-03-01
Tillgängliga elektroniska format
  • PDF - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator