

Wiking Vampier reis
Skielik het ek mensbloed geruik. Ek het twee mense in die verte gewaar. Vars bloed het op die witsneeu gedrup. Hulle was waarskynlik in ''n ongeluk en die pad byster geraak.
My onsterflike lewe word gekompliseerd toe ''n aantreklike negentienjarige viking vampier, Mikael my om hulp kom vra.
Gedurende ons seereis om Norwëe te bevry van Engelse vampiere, het ek gevoelens begin ontwikkel vir Mikael se broer Noak.
My naam is Klar en ek is ''n wiking vampier.
- Författare
- Vianka Van Bokkem
- Översättare
- Elaine
- ISBN
- 9781507144176
- Språk
- Afrikaans
- Utgivningsdatum
- 2016-06-30
- Förlag
- Babelcube
- Tillgängliga elektroniska format
- Epub - Adobe DRM
- Läs e-boken här
- E-boksläsare i mobil/surfplatta
- Läsplatta
- Dator
