Gå direkt till innehållet
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 1-10)
Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 1-10)
Spara

Tippie doen wiskunde (Vlak 2 Boek 1-10)

Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

Tippie doen wiskunde is n unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester.

Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die bre uitkomstes in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra, asook ruimte, vorm, meting en datahantering, word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Tippie doen wiskunde Vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassessering en sluit n aantal tydgebaseerde aktiwiteite in. Duidelike vordering sowel as kurrikulumuitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.

Die Tippie doen wiskunde Vlak 2 boekpak bestaan uit die volgende 10 titels:

Boek 1: Ontdek in die oerwoud
Getalbegrip 1 20 / Hersiening en basislynassessering vir Graad 2 wiskundige geletterdheid

Boek 2: Ontdek met monsters
Getalbegrip 1 30 / Meting: kalenderwerk / Tyd: half- en kwartuur / Vermenigvuldiging / Plekwaarde / Simmetrie

Boek 3: Leer in die ruimte
Getalbegrip 1 40 / Meetkunde: 3D-vorms / Afmetings: lengte en gewig / Plekwaarde

Boek 4: Ontdek met loopbane
Getalbegrip 1 50 / Breuke / Afronding tot naaste 10 / Suid-Afrikaanse geld / Datahantering: sirkeldiagram / Meting: kalender en tyd

Boek 5: Leer met reptiele
Getalbegrip 1 60 / Afmetings: lengte / Verhoudings / Afronding / Patrone / Oorslaantel / Plekwaarde

Boek 6: Ontdek met vervoer
Getalbegrip 1 70 / Meting: afstand, spoed en kapasiteit / Verhoudings / Breuke / Patrone en volgorde / Datahantering: pictogram

Boek 7: Leer onder die see
Getalbegrip 1 80 / Afmetings: lengte en hoogte / Vermenigvuldiging / Afronding / Plekwaarde / Datahantering: sirkeldiagram

Boek 8: Ontdek in die biblioteek
Getalbegrip 1 90 / Vermenigvuldiging / Meting: massa / Datahantering: telkaarte

Boek 9: Leer meer oor geld
Getalbegrip 1 100 / Suid-Afrikaanse geld / Verhoudings / Sakrekenaar pret / Plekwaarde

Boek 10: Leer terwyl jy deur die wreld reis
Getalle, bewerkings en verwantskappe / Patrone, funksies en algebra / Meetkunde: ruimte en vorm / Meting / Datahantering / Basislynassessering vir Graad 3 wiskundige geletterdheid

ISBN
9780637009287
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2025-10-15
Tillgängliga elektroniska format
• Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
• E-boksläsare i mobil/surfplatta
• Läsplatta
• Dator