Gå direkt till innehållet
Pajamadril vir Kael
Pajamadril vir Kael
Spara

Pajamadril vir Kael

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Die hoogswanger Jenna skrik haar koud toe haar oorlede man se broer Kael sy opwagting op hulle dorpie maak. Toe sy siek word, versorg Kael haar, en hy is ook die een wat haar tydens die geboorte van die Roothman-dinastie se erfgenaam bystaan. Gaandeweg kom Jenna tot die besef dat sy Kael nie langer net as ’n swaer beskou nie, maar onherroeplik op hom verlief geraak het. Sy is egter seker hy wil net deur haar op sy oorlede broer wraak neem. Kael se optrede en houding oortuig haar egter van die teendeel, en sy stem in om met hom te trou, al is sy steeds oortuig hy het haar nie lief nie.</p>
Författare
Dina Botha
ISBN
9780799375664
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2015-06-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator