Gå direkt till innehållet
Nog altyd jy & Haar Valentynsgeskenk
Nog altyd jy & Haar Valentynsgeskenk
Spara

Nog altyd jy & Haar Valentynsgeskenk

Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

In die ou Kaap moet Sidonie alleen oorbegin. Danksy Aubin. Hy het haar familie verraai, maar alles wat ’n man en vrou na mekaar toe aantrek bestaan tussen hulle. Sy bewaak haar hart, maar haar liefde vir Aubin hou aan groei.

BONUSKORTVERHAAL!

Haar Valentynsgeskenk – Bets Smith

Dit is die dag voor Valentynsdag. Mandie het nie eens tyd om haar hare te kam nie, wat nog te sê, om haar te bekommer oor waarom James, haar man van meer as ’n dekade, nie meer aandag aan haar skenk nie. Sy het veral nie tyd of lus om te wonder of James se vergeetagtigheid twee lang bene en ’n sexy lyf het nie.

BONUSKORTVERHAAL!

Lokteks: Haar Valentynsgeskenk – Bets Smith

Dit is die dag voor Valentynsdag. Mandie het nie eens tyd om haar hare te kam nie, wat nog te sê, om haar te bekommer oor waarom James, haar man van meer as ’n dekade, nie meer aandag aan haar skenk nie. Sy het veral nie tyd of lus om te wonder of James se vergeetagtigheid twee lang bene en ’n sexy lyf het nie.

ISBN
9780799390308
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2018-08-01
Tillgängliga elektroniska format
• Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
• E-boksläsare i mobil/surfplatta
• Läsplatta
• Dator