Gå direkt till innehållet
Nellie en Sion Thwala
Nellie en Sion Thwala
Spara

Nellie en Sion Thwala

Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>’n Pragtige storie oor vriendskap en liefdeOns wonderlike, diverse, kleurvolle land is vol stories wat verdien om vertel teword. Een so pragtige en belangrike storie is dié van die vriendskap en liefdetussen kinders en hul oppassers. Hierdie titel is die tweede in die reeks en gaanoor ’n klein seuntjie, Sion, en sy kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie. Nelliedeel idees, plaaslike geskiedenis, tradisie en kultuur met Sion. Sy bring ’n bietjievan haar wêreld, woorde en hart in syne in. Sion, op sy beurt, doen wat alle kleinseuntjies doen: hy word vrolik deel van die avontuur. Hierdie spesifieke storiehandel rondom die konsep van thwala – die Zulu woord vir iets op jou kop dra.Deur ‘n vlak stroom te kruis vir ’n piekniek op die oorkantste oewer, leer Nellie virSion die kuns van thwala. Sion leer dat daar meer as een manier is om jou kop tegebruik as jy gekonfronteer word met ‘n probleem. Hierdie is ’n storie vanonskuld, liefde en omgee wat mense aan mekaar sal verbind regoor kulture heen.</p>
ISBN
9781776354078
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2022-06-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator