Gå direkt till innehållet
’n Ultimatum vir liefde
’n Ultimatum vir liefde
Spara

’n Ultimatum vir liefde

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Na die tragiese dood van hulle seuntjie in ’n motorongeluk, moet Ruhan en Anika die stukkies van hulle lewe optel. Anika sukkel om hul kind se dood te verwerk en in die proses verstoot sy vir Ruhan en lei dit tot talle rusies tussen hulle. Anika betrap vir Ruhan en sy sekretaresse in ’n hartstogtelike omhelsing. Sy dagvaar hom vir 'n egskeiding, nét toe die president die lansdwye inperking aankondig. Ruhan stel Anika voor ’n ultimatum: hy sal instem tot die egskeiding as sy na die inperkingstyd steeds dieselfde voel. Sy stem teësinning in, maar haar skuldgevoel, rou en onsekerhede bly egter tussen hulle kom en vergemaklik nie hulle verhouding nie. Gaan Ruhan dit regkry om Anika te oortuig hoe lief hy haar het, of is sy pogings tevergeefs?
Författare
Corne van Rooyen
ISBN
9781776354832
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2022-11-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator