Gå direkt till innehållet
’n Skandalige aanbod
’n Skandalige aanbod
Spara

’n Skandalige aanbod

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Cassie Kent en haar suster, Mary, bevind hulle onder moeilike omstandighede in ’n vreemde land. Sonder ’n heenkome, geld of familie om hulle in die vreemde te beskerm, moet hulle noodgedwonge as kamermeisies by ’n adellike familie buite Wyndhamshire gaan werk.<br>Hier ontmoet Cassie vir graaf Alister Wyndham, maar dis onmoontlik om ’n nederige en onderdanige houding teenoor die jong en aantreklike graaf te handhaaf. Haar parmantigheid fassineer hom en hy bied die twee susters ’n beter pos aan as gespreksdames vir sy grootmoeder. Cassie raak suspisieus.<br>In Londen gee Alister aandag aan haar, bederf en vertroetel haar; alles wat ontoelaatbaar is tussen ’n diensmeisie en ’n adellike. Wil hy met haar trou? Die antwoord is nee; hy durf nie ... Sy skandalige aanbod is om haar sy minnares te maak.</p>
Författare
Dina Botha
ISBN
9781776359172
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2023-08-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator