

My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente
Hierdie boek is een wat ''n volwassene kan gebruik vir beide ''n kind wat dalk bang is vir honde, en ''n kind wat te vrymoedig is met honde. Daar is ''n nota aan ouers aan die begin van die boek, waarin veral gevra word dat die boek volledig gelees moet word voordat dit vir ''n kind voorgelees word.
Ouers ken die stadiums van hul kinders sowel as die kind se temperament en geskiedenis wat hulle met honde gehad het. Al hierdie faktore kom in die spel wanneer onderrig word oor veiligheid en honde. Dit is ''n vak wat al te dikwels glad nie geleer word nie.
Ek het probeer om dit so min as moontlik skrikwekkend te maak, en om gesonde hond/kind-verhoudings aan te moedig. Die boek sluit af met ''n paar simpel foto''s om op ''n ligter noot af te sluit.
- Undertitel
- Help om Kinders Veilig Te Hou
- Författare
- Amber Richards
- Översättare
- Charmaine Lubbe
- ISBN
- 9781667457628
- Språk
- Afrikaans
- Utgivningsdatum
- 2023-05-26
- Förlag
- Babelcube
- Tillgängliga elektroniska format
- Epub - Adobe DRM
- Läs e-boken här
- E-boksläsare i mobil/surfplatta
- Läsplatta
- Dator
