Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leserbekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en soselfvertroue te bou.

Titels beskikbaar in Vlak 3:
Leer my lees (Vlak3) 1: Tippie loop in die ren (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 2: Tippie en die perd (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 3: Tippie ry fiets (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 4: Tippie gaan see toe (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 5: Tippie kuier op die plaas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 6: Tippie ry met die trein (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 7: Tippie plant groente (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 8: Tippie bad vir Woef (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 9: Tippie plant n boom (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3)10: Tippie kry twee vissies (Skooluitgawe)