Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die “i”- en “u”-klank bekend.
Boeke in Vlak 1:
1. Hallo, Tippie!
2. Tippie en die hen
3. Tippie se jas
4. Tippie en die kat
5. Tippie en die bok
6. Tippie en die kam
7. Tippie se bal
8. Tippie en die by
9. Tippie en die vis
10. Tippie en die bul