Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke watbeginnerlesers se self-lees progressief ondersteun. Die Vlak 1-leesboeke stel jonglesers bloot aan dekodeerbare teks met behulp van kleurvolle en duidelikeillustrasies.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou.
Die stories in Vlak 1 fokus op vokale, en is interessant en relevant met alledaagseavonture.

Titels beskikbaar in Vlak 1 boekpak:
Leer my lees (Vlak1) 1: Hallo Tippie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 2: Tippie en die hen (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 3: Tippie se jas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 4: Tippie en die kat (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 5: Tippie en die bok (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 6: Tippie en die kam (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 7: Tippie se bal (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 8: Tippie en die by (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1) 9: Tippie en die vis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak1)10: Tippie en die bul (Skooluitgawe)