Gå direkt till innehållet
Kortpad-Afrikaans
Kortpad-Afrikaans
Spara

Kortpad-Afrikaans

Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
"e;"e;Kortpad-Afrikaans is 'n uiters gebruikersvriendelike tweetalige kontrolebron oor daardie aspekte wat die lees, skryf en praat van Afrikaans ontsluit. Teorie en toepassing word deurgaans vernuftig versoen en daardeur word dit 'n toeganklike bron wat leiding gee vir 'n verskeidenheid gebruikers - van leek tot kenner. Ek beveel die gebruik van die boek sterk aan."e;Prof. Wannie Carstens (Buitengewone Professor, NWU Skool vir Tale)"e;Kortpad-Afrikaans is 'n volledige en besonder verhelderende gids tot die Afrikaanse grammatika. Dit bevat uitvoerige verklarings en praktiese voorbeelde wat dit 'n onmisbare taalhulpbron vir sowel taalaanleerders as taalvaardiges maak."e;Prof. Pamela Maseko (Uitvoerende Dekaan, NWU Fakulteit Geesteswetenskappe)Uit die mond van studente in Duitsland:"e;Die gids is baie goed! Die verklarings is duidelik, die voorbeeldsinne baie goed en ek het alles verstaan en begryp. Ek hou ook van die kleure - dit alles help om die dinge te verstaan! Ek wens ek het die gids vroeer gehad!"e;Dr. Alexander Mickel (Bioloog)"e;Die grammatikagids is fantasties vir almal wat in Afrikaans geinteresseerd is! This book is just what I was looking for. I loved the clear structure and the neat layout - the coloured boxes, the tables, the examples, etc. are all extremely helpful!"e;Dr. Kendra Daubner (Regsgeleerde)"e;
ISBN
9781776489114
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2024-04-01
Förlag
UJ Press
Tillgängliga elektroniska format
  • PDF - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator