Gå direkt till innehållet
Katelknaap
Katelknaap
Spara

Katelknaap

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en ’n engel van plesier: ’n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie.<br>In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy herinneringe terug na die vroue wat hom as jong man gevorm en van genot geleer het. Dit was veral saam met een vrou, ver weg in Positano, ’n dorp in Italië, waar hy hom kon loswikkel van die beklemming van sy ma wat hom ná sy pa se dood alleen grootgemaak het.<br>Maar Tristan word deur foonoproepe vol dreigende stiltes geteister en iemand hom hou dop. Terwyl sy verlede soos ’n Johannesburgse storm oor die horison aanrol, verlang hy terug na gelukkiger dae in Positano en na sy opleiding in die kuns van liefdemaak.<br>Nadat die blitsverkoper Die plesierengel twintig jaar gelede verskyn het, is Tristan Hansen terug soos duisende lesers hom sal onthou in Leon van Nierop se stomendste verhaal nóg.</p>
Författare
Leon van Nierop
ISBN
9781485903741
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2018-02-08
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator