Gå direkt till innehållet
JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.
JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.
Spara

JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

JOP - LE NIE HEELDAG IN DIE BED NIE


Hierdie e-boek, "Jop - Lê nie heeldag in die bed nie", is die tweede e-boek wat geskryf is deur Chris Opperman.


Jop is ''n alleenloper wat besluit het hy gaan die land vol toer op soek na aksie en avontuur. Saam met sy getroue ou Toyota motortjie pak hy toe die lang tog aan en gaan besoek hy allerhande interessante plekke langs die pad. Natuurlik gaan alles nooit net klopdisselboom nie en moet hy met tye met sy vuiste inklim of die aftog blaas om nie onnodig in die moeilikheid te kom nie. En natuurlik het hy ''n oog vir mooi vrou en die kan hom ook glad nie weerstaan nie. Maar Jop kla nie daaroor nie. 


Lees gerus die klompie kortverhale van JOP en sy manewales soos hy die land verken. Van die gebeurtenisse is op ware gebeure gebaseer en self deur die skrywer ervaar. Hierdie e-boek is dus ''n lekker boek om te lees saam met ''n stomende koppie koffie en beskuit.

Undertitel
Waar die Pad Hom Vat, Wag Gevaar en Passie.
Författare
Chris Opperman
ISBN
9781928498933
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2025-08-06
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator