Gå direkt till innehållet
In sy arms
In sy arms
Spara

In sy arms

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Delia keer terug plaas toe ná ’n onsmaaklike insident in die buiteland, en ontmoet die aantreklike Adriaan. Hy kuier gereeld op die plaas en haar hart begin gou soos ’n akrobaat s’n klop as hy in die omgewing is. Maar Adriaan het bagasie uit die verlede waarmee hy nie wil vrede maak nie en dit kortwiek alle kanse op ’n verhouding tussen hulle. Boonop sien hy rooi oor haar vriendskap met sy stiefbroer. Toe hy uitvind sy help sy stiefma om die erfplaas te behou, onttrek hy heeltemal van haar. Al breek haar hart, sien sy in elk geval nie vir so ’n stiksienige mansmens kans nie. Of sal die bordjies verhang kan word?</p>
Författare
Felicia Snyman
ISBN
9780799392067
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2019-01-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator