Gå direkt till innehållet
Hoezit 2: Die wonderwêreld van walvisse en dolfyne
Hoezit 2: Die wonderwêreld van walvisse en dolfyne
Spara

Hoezit 2: Die wonderwêreld van walvisse en dolfyne

Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

Hoe word dolfyne afgerig om toertjies te doen?

Hoe kry walvisse en dolfyne dit reg om onder die water te slaap?

Watter soort walvis kan sy asem tot twee ure lank ophou?

Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van walvisse en dolfyne kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry! Leer ken die walvisse en dolfyn se oeroupagrootjies, vind uit wat walvisse se “liedjies” beteken, ontmoet ’n paar ander interessante soogdiere wat in die see woon, en vind uit hoe jy kan help om ons oseane vir die toekoms te bewaar.

ISBN
9780799378702
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2016-06-14
Tillgängliga elektroniska format
• PDF - Adobe DRM
Läs e-boken här
• E-boksläsare i mobil/surfplatta
• Läsplatta
• Dator