Gå direkt till innehållet
Heldergeel dag
Heldergeel dag
Spara

Heldergeel dag

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Vir ’n wynmaker soos Cara is dit sommer ’n helderblou dag wanneer iets goeds gebeur. En ’n heldergeel dag wanneer daar nou regtig iets wonderliks gebeur. Maar met haar vriendin se broer Henry in die omgewing kan die geelste dag vaal word. In al die jare sedert sy hom leer ken het, kon hulle mekaar nie verdra nie. Of dink hulle net so omdat hulle eintlik te veel van mekaar hou? Maar net toe dit begin lyk asof sake duideliker word, kom hy met ’n lys verskonings oor hoekom dit nie tussen hulle sal werk nie. En Cara het nou genoeg hiervan gehad. Laat hy net weer naby haar kom!</p>
Författare
Elsa Winckler
ISBN
9780799357905
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2012-12-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator