Gå direkt till innehållet
Haar storieboekheld
Haar storieboekheld
Spara

Haar storieboekheld

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Bobbi besoek die eiland Naxos enersyds om Tania se troue by te woon en andersyds om die held vir haar volgende storieboek uit te dink. Op die veerboot ontmoet sy vir Marko, wat reisgidse skryf en ongebonde die wêreld vol reis. Ook Bobbi wil niks van mans of trou weet nie. Die ideale kombinasie, dus. Saam verken hulle die eiland, maar hoekom vervaag hulle aspirasies om beroemde skrywers te word wanneer hulle onvergeetlike plekke besoek en weergalose sonsondergange saam bewonder? Wanneer hulle mekaar finaal groet en die eiland verlaat, besef albei dat hulle drome tweede viool speel waar dit die liefde aangaan. Maar gedane sake het geen keer nie … of het dit tóg?</p>
Författare
Cheryl Rogers
ISBN
9780799382419
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2017-01-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator