Gå direkt till innehållet
Geur van genade
Geur van genade
Spara

Geur van genade

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Vyf jaar lank laat Lana Marius Jansen se oorheersing toe. Sy voorskriftelikheid. Hy neem haar besluite en dit dompel haar uiteindelik in ’n diep depressie. Toe sy agterkom hy het ’n minnares, kies sy koers Karoo toe. Na haar ousus toe. Maar Sunet-hulle is nie daar nie en sy beland by Wilhelm van Zyl. In sy onpretensieuse huisie op sy uitgestrekte plaas, ervaar sy net aanvaarding en versorging. By hom is daar geen veroordeling nie, net genade. En dié het sy bitter nodig. Ná die miskraam, die aborsie en die mislukte selfmoordpoging, is sy aan haar eie oordeel uitgelewer. En dis nie sag nie. Maar sy kan nie vir ewig wegkruip nie. Sy sal haar probleme in die oë moet gaan kyk, haar eie besluite neem. Alleen. Sy weet nog nie hoe vorentoe nie, maar sy weet weer daar is wel ’n pad. Sy moet hom net kry.</p>
Författare
Alta Cloete
ISBN
9780799353440
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2011-10-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator