Gå direkt till innehållet
Frieke se beskermengel
Frieke se beskermengel
Spara

Frieke se beskermengel

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Ná haar verloofde se dood tydens 'n kapingspoging worstel Frieke met skuldgevoelens. Op aandrang van haar ouers en haar beste vriendin vertrek sy na Italië waar haar stiefbroer, Marco, as argeoloog werk. Haar reis en hul soektog na Alarick se legendariese graf maak die verre en onlangse verlede vir haar oop. Terwyl sy en Marco in Cosenza tussen Middeleeuse geboue en antieke ruïnes ronddool, herstel die onverklaarbare breuk tussen hulle geleidelik.Terselfdertyd word dit 'n ontdekkingsreis na haar ware self en wat in haar eie hart lê. Dit bring vertroosting en genesing, asook die antwoord op 'n ou raaisel. Ondanks verraad, misverstande en gevare vind sy die kosbaarste skat: Ware geluk.
Författare
Bets Smith
ISBN
9781776359271
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2023-09-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator