Gå direkt till innehållet
Dis effens gekompliseerd
Dis effens gekompliseerd
Spara

Dis effens gekompliseerd

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Wat doen ’n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag haar in ’n uiters aantreklike skrywer vasloop? Een wat haar uit die staanspoor van haar eks verloofde laat vergeet. Dis die dilemma waarin Miaan Swiegers haar bevind. Alex Combrinck is boonop die ridderlike tipe en red haar uit ’n ongemaklike situasie. Eintlik meer as een keer. Hy nooi haar na sy ouers se hotel vir die kerstyd en teen haar beterwete stem sy in. Miaan durf egter nie vir die aantreklike Alex val nie, want sy het ’n verlede. Met drie verbreekte verlowings op haar kerfstok kan sy onmoontlik nie goeie trou materiaal wees nie. Sy erken dit ook prontuit. Wat haar betref hou die liefde nie vir altyd nie. Sy waarsku Alex om nié op haar verlief te raak nie. Sy gaan dalk net sy hart breek. Of hy gaan luister is egter ’n ander saak.
Författare
Dina Botha
ISBN
9781776352883
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2022-12-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator