Gå direkt till innehållet
Die perfekte gene
Die perfekte gene
Spara

Die perfekte gene

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Hulle is boesemvriende sedert kindsbeen en toe Erin besluit om ’n baba te kry, val haar keuse vir ’n skenker outomaties op Jay.<br>In haar oë het hy die perfekte gene en tiek hy al die boksies van wat sy soek in die pa van haar kind. Maar Jay weier volstrek om haar te help. Hy het ’n vaste meisie en Erin is soos ’n suster vir hom. Buitendien dink hy sy is oorhaastig en moet eerder weer oor haar besluit gaan nadink.<br>’n Oorsese reis skep wantroue en kelder byna hulle vriendskap. Dit dwing hulle albei om selfondersoek te doen. Kan hulle mekaar ten volle vertrou met die waarheid?</p>
Författare
Alma Carstens
ISBN
9781776359059
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2023-06-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator