

Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie)
Nie net moet die Jode God se heilige wette, soos opgeneem in die Skrif nie, maar die Jode moet ook die mens gemaakte wette van die Rabbis gehoorsaam en onderhou.
As die Jode net kan besef dat God hulle nie sal straf as hulle toiletpapier op die Sabbat skeur nie en Hy gee nie om as die Jode kaasburgers eet, wat ''n kombinasie van vleis met ''n suiwelproduk is, in dieselfde maaltyd geniet nie.
Ek is so geseënd en hoef nie soos die Jode te wonder wie die ware Messias is nie.
Daar is honderde Bybelse profesië wat alreeds vervul is as bewys dat Jesus Christus die komende Messias is.
Ek is so diep dankbaar en baie bevoorreg dat ek bevry is om al die 613 Ou Testamentiese wette te onderhou en ek kan deur die genade van my Here en Redder, Jesus Christus, leef.
- Författare
- Bernard Levine
- Översättare
- Delaney Hall
- ISBN
- 9781071577066
- Språk
- Afrikaans
- Utgivningsdatum
- 2020-11-27
- Förlag
- Babelcube
- Tillgängliga elektroniska format
- Epub - Adobe DRM
- Läs e-boken här
- E-boksläsare i mobil/surfplatta
- Läsplatta
- Dator
