Gå direkt till innehållet
Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan
Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan
Spara

Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan

Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Blinkpoets die liefde – Jessica Venter. Tanya het meer as ’n dekade gelede weggestap van Gerhard en hy het haar laat gaan. Nou is sy terug en moet hard baklei teen die aantrekkingskrag wat sy vir hom voel. Hulle kan nie weer die paadjie stap nie. Sy het mos geleer dit kan nie werk tussen hulle nie, maar haar hart stry ewe hard terug. BONUSKORTVERHAAL! Skurwe hande wat raakvat – René van Zyl. Sanmarie se ma wil oor ’n maand trou! Daarom beraam sy en Johan, die oom se kleinseun, ’n plan om die troue te stop. Dis net jammer dat Johan se effe skurwe hande, haar aandag aftrek. Dit voel eintlik half sexy.
ISBN
9780799395419
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2019-06-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator