

Begryp die Krag van die Heilige Gees
Wil Jy Die Krag Van Die Heilige Gees Elke Dag In Jou Lewe Ervaar?
Ons hoor van die ontsagwekkende krag van die Heilige Gees. Ons is verbaas oor die wonderwerke van Jesus in die Bybel en ons wonder of ons hierdie bonatuurlike spirituele gawes van die Heilige Gees deur ons en in ons kan laat vloei. Dit is moontlik om dit vandag te behaal as ons die uitdaging kan vat om onsself toe te rus met die in-diepte begrip van hoe die Heilige Gees in ons lewens as gelowiges werk. Dit beteken om die Heilige Gees te leer ken, die enigmatiese Derde Persoon van die Drie-eenheid. Dit beteken behoorlike begrip oor die spirituele gawes, deursoeking van die Skrif en om die brawe stap te neem om God in geloof te vra om jou met die Heilige Gees te vul.
Sommige van ons sit elke Sondag in die kerkbanke en elke ander dag wonder ons by onsself of dit moontlik is om die Heilige Gees te ontvang, en as dit moontlik is, watter geskenk kan ons van Hom verkry. Steeds, jy mag daarna smag om jou ondervinding met God te verdiep. Jy mag jouself afvra:
· Hoe ontvang ek die Heilige Gees?
· Wat is die voordele om die Heilige Gees te ontvang?
Gebeur moderne wonderwerke van Bybelse proporsie nog steeds?
· Hoe kan ek toegang kry tot die bonatuurlike krag van God?
· Hoe onderskei ek tussen
- Författare
- Kelvin Armstrong
- Översättare
- Delaney Hall
- ISBN
- 9781667401065
- Språk
- Afrikaans
- Utgivningsdatum
- 2021-05-16
- Förlag
- Babelcube
- Tillgängliga elektroniska format
- Epub - Adobe DRM
- Läs e-boken här
- E-boksläsare i mobil/surfplatta
- Läsplatta
- Dator
