DIE BOEK
Hierdie bundels is saamgestel kinders aan die lees te kry. Elke boek bevat 20 tekste wat van fiksie tot niefiksie wissel.

Bekende en geliefde skrywers soos Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Bianca Flanders en nog vele meer se stories kan gelees word.

Lees die lekkerste stories!
Leer interessante feite
Ontwikkel belangrike vaardighede
Weet van jou regte en verantwoordelikhede

THE BOOK
The anthologies are compiled to make reading fun for children! Each book contains 20 texts ranging from fiction to non-fiction.

Well-known and beloved authors like Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Bianca Flanders and many others’ stories can be read.

Read the most fun stories
Learn the most interesting facts
Develop important skills
Know your rights and responsibilities