Gå direkt till innehållet
Vlug van die Nag
Spara

Vlug van die Nag

Författare:
pocket, 2021
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Iewers in di boeiende moordverhaal verloor J rt, hoofspeurder van Moord- en Roof, sy hart op die skynbare- en waarskynlik - eerbare moordenares, Luna, wat die vermoorde se kind op die nag van die moord ontvoer, en haar onder die veiligheid van haar erfporsie bring - daar waar die gesiene Jan Barnard, haar pa, tot sy ontsteltenis ontdek dat sy sogenaamde kleinkind die ontvoerde kind van die vermoorde is.

As dit nie is vir speurdersersant J rt se skerpsinnige waarnemingsvermo , sy bre bors - daar waar die hart nog op die regte plek klop - en sy beskermingsdrang om die vermoorde minnares se ontvoerde kind te vind nie, het die howe so wrintiewaar die onwrikbare Luna galg toe gestuur

Författare
June Botha
ISBN
9781928530848
Språk
Afrikaans
Vikt
286 gram
Utgivningsdatum
2021-10-07
Förlag
Naledi
Sidor
274