Gå direkt till innehållet
Van Lig na Donker: Vat Alles Gee Niks
Spara

Van Lig na Donker: Vat Alles Gee Niks

Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
James Heever hou van dwelms. Baie. En hy sal letterlik enigiets doen om dit in die hande te kry. Sy dag tot dag aktiwiteite van leegl en slegwees maak sy alkoholis ma, Sue, en verandwoordelike suster, Jenny hoogs die josie in.Omstandighede vat egter 'n nare draai toe een van ay skelmstreke in sy gesig ontplof met direkte betrekking tot hom, sy beste vriend, sy dwelm handelaar en 'n korrupte Chinese rampokker. Kort voor lank bevind James Heever homself in 'n stryd tussen goed en sleg, reg en verkeerd. Al manier vir James om te oorleef, is om die nagevolge van sy aksies te identifiseer en tromp op te loop.Dinge raak warm in hierdie misdaad avontuur en mense gaan boet met hulle lewens.
ISBN
9781707886999
Språk
Afrikaans
Vikt
240 gram
Utgivningsdatum
2019-11-01
Sidor
174