Gå direkt till innehållet
Praat Eerste en Verloor
Spara

Praat Eerste en Verloor

Författare:
pocket, 2025
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner

Wanneer 'n jong paartjie mekaar uitdaag om te kyk wie die langste kan stil bly, lei hul koppigheid tot allerlei moeilikheid - totdat een van hulle uiteindelik ingee. Hierdie lieflik ge llustreerde verhaal is 'n ligte, humoristiese waarskuwing oor hoe maklik 'n mens kan vergeet wat regtig saak maak in die lewe.

Die storie is een van baie wysheidsverhale wat deur die Afghaanse filosoof Idries Shah versamel en aangepas is. Hy het dit vir sy eie kinders vertel om hulle te leer dink en om lewenswyshede oor te dra. Hierdie unieke verhale het hul wortels in Sentraal-Asi en die Midde-Ooste. Vandag word dit pragtig ge llustreer uitgegee - sodat dit aanklank kan vind by kinders van die lande waar die stories ontstaan het, n by kinders in die Weste. Die doel is om deur humor en uit voorbeelde te leer, en om te wys hoeveel ons met mekaar in gemeen het.

"Hierdie leersame verhale kan op baie vlakke ervaar word. 'n Kind kan dit eenvoudig geniet om dit te hoor; 'n volwassene kan dit op 'n meer verfynde manier ontleed. Uiteindelik kan albei baat vind by die lesse wat daarin vervat is."

Författare
Idries Shah
Illustratörer
Prashant Miranda
Översättare
Lezanne Lategan
ISBN
9781967855346
Språk
Afrikaans
Vikt
132 gram
Utgivningsdatum
2025-11-22
Sidor
34