
Melodie van die Winterwind
Sy re l 'n staptog vir haar stapklub en Gerhard besluit om saam te gaan. Hy bring 'n paar mense saam wat vreemdelinge vir die klub is, en haar lewe word skielik bedreig op die roete waarna sy so lank uitgesien het
Kan dit dalk sy aanvallige vriendin wees, wat soos 'n hen om hom kloek, wat vir die aanvalle verantwoordelik is, of kan dit voor die deur gel word van die legende van Hogsback?
Sy sukkel ook bo alles om die egskeiding en dood van haar enigste broer te verwerk. Sy het net haar vriendin en die se man as haar vertrouelinge om op staat te maak.
Die verrassing is egter groot toe sy uiteindelik die ware feite rondom Gerhard en haar noue ontkomings uitvind
- Författare
- Nicoline Cockrell
- ISBN
- 9781991455406
- Språk
- Afrikaans
- Vikt
- 118 gram
- Utgivningsdatum
- 2024-10-14
- Förlag
- Malherbe Uitgewers
- Sidor
- 92
