
Lekker slaap, wolfie - Dorme bem, lobinho (Afrikaans - Portugees)
Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg Miskien het hy hom buite vergeet?
Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap ...
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Livro infantil bilingue, a partir de 2 anos (afrikaans - portugu s),
O Tim n o consegue adormecer. O seu lobinho desapareceu Ser que ficou esquecido l fora?
Sozinho, o Tim aventura-se pela noite - e encontra companheiros inesperados ...
♫ Ouve a hist ria lida por falantes nativos No livro encontrar s a liga o que te d acesso gratuito a udio e v deo online, em ambas as l nguas.
► Imprime desenhos para colorir No livro encontrar s a liga o que te d acesso gratuito s ilustra es da hist ria para colorir.
- Undertitel
- Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video
- Författare
- Ulrich Renz
- Illustratörer
- Barbara Brinkmann
- Översättare
- Hans Huyssen
- ISBN
- 9783739931647
- Språk
- Afrikaans
- Vikt
- 132 gram
- Utgivningsdatum
- 2024-02-08
- Förlag
- Sefa Verlag
- Sidor
- 34
