Gå direkt till innehållet
Harry Potter en die Gevangene van Azkaban
Spara

Harry Potter en die Gevangene van Azkaban

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Wanneer die Ridderbus deur die donker bars en skreeuend voor hom tot stilstand kom, is dit vir Harry Potter die begin van nog ’n ongewone jaar op Hogwarts. Sirius Black, ’n berugte moordenaar en volgeling van Heer Voldemort, het uit Azkaban ontsnap – en hulle sê hy is op Harry se spoor. Boonop sien professor Trelawney ’n aaklige voorbode oor die dood in Harry se teeblare . . . Maar miskien is die vreesaanjaendste ding van alles die Dementors wat die skoolgronde patrolleer . . .
Undertitel
Harry Potter 3 (2024 ed)
Författare
J.K. Rowling
ISBN
9780798184403
Språk
Afrikaans
Vikt
500 gram
Utgivningsdatum
2024-06-20
Sidor
288