
Die wilde swane - Les cygnes sauvages (Afrikaans - Frans)
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter w reld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig ge llustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Livre bilingue pour enfants (afrikaans - fran ais), avec livre audio et vid o en ligne
Les cygnes sauvages , de Hans Christian Andersen, n'est pas pour rien un des contes de f es les plus populaires du monde entier. Dans un style intemporel, il aborde les th matiques du drame humain: peur, courage, amour, trahison, s paration et retrouvailles.
Cette dition est un album merveilleusement illustr qui pr sente le conte d'Andersen sous une forme sensible et adapt e aux enfants.
♫ coutez l'histoire racont e par des lecteurs dans leur langue maternelle Dans le livre, vous trouverez un lien qui vous donnera gratuitement acc s des livres audio et des vid os dans les deux langues.
► Avec mod les de coloriage imprimer Via un lien dans le livre, les illustrations de l'histoire peuvent tre t l charg es pour tre imprim es et colori es.
- Undertitel
- Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video
- Författare
- Ulrich Renz
- Illustratörer
- Marc Robitzky
- Översättare
- Ingrid Lezar
- ISBN
- 9783739985695
- Språk
- Afrikaans
- Vikt
- 132 gram
- Utgivningsdatum
- 2024-02-08
- Sidor
- 34
