Gå direkt till innehållet
Die wilde swane - De vilda svanarna (Afrikaans - Sweeds)
Spara

Die wilde swane - De vilda svanarna (Afrikaans - Sweeds)

Författare:
pocket, 2024
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
'n Pragtig ge llustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Sweeds), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Sweeds.
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter w reld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig ge llustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Tv spr kig barnbok (afrikaans - svenska), med ljudbok och video online
"De vilda svanarna" av Hans Christian Andersen r inte utan orsak en av v rdelns mest l sta sagor. I tidl s form har den allt det som tema som m nskligt drama r gjort av: R dsla, tapperhet, k rlek, f rr deri, separation och terfinnande.
Denna utg va r en k rleksfullt illustrerad bildbok som ber ttar Andersens saga i en ink nnande och barnv nlig form.
♫ Lyssna p historien l st av modersm l I boken hittar du en l nk som ger dig fri tillg ng till ljudb cker och videor p b da spr ken.
► Med f rgl ggningssidor Via en l nk i boken kan bilderna fr n ber ttelsen laddas ner f r f rgl ggning.
Undertitel
Tweetalige kinderboek gebaseer op 'n sprokie van Hans Christian Andersen, met aanlyn oudio en video
Författare
Ulrich Renz
Illustratörer
Marc Robitzky
Översättare
Ingrid Lezar
ISBN
9783739985749
Språk
Afrikaans
Vikt
132 gram
Utgivningsdatum
2024-02-08
Sidor
34