Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Stalmaats

Författare:
afrikaans
7,90 €

Dit gaan die lekkerste vakansie ooit wees! Tien luilekker dae by die see ... Sommer die eerste dag by Ankerpunt maak Anri en Megan ’n ongelooflike ontdekking ... Tussen die kranse bly ’n trop geheimsinnige wilde ponies. Maar die ponies gaan nie meer lank daar wees nie - tensy iemand vinnig ’n plan maak.

Författare
Lize Roux
ISBN
9780799356359
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
17.4.2012