Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Stalmaats

Författare:
afrikaans
7,90 €

Daar is ’n nuwe ruiter by die Dagbreek-ryskool. Anri, Megan en Karen is opgewonde om maats te maak met Sune. Maar hoekom tree sy partykeer so vreemd op? Hoe beter Anri die nuwe meisie leer ken, hoe meer is sy oortuig dat iets nie heeltemal pluis is nie ...

Författare
Lize Roux
ISBN
9780799355772
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
17.4.2012