Sökt på: Böcker av Madelie Human
totalt 49 träffar
n Bruid voor Kersfees
"Marli Botes het op skool haar hart op Wickus verloor, maar hy het haar skaars raakgesien. Ná dertig jaar loop hulle mekaar weer raak toe sy hom kontrakteer om haar huis te …
Held in ’n oorpak
Zack is nie een vir langtermynverhoudings nie. Hy stel bloot vir Emma as sy galerybestuurder aan omdat hy nie vir sy vriend Hanno kan nee sê nie. Buitendien is Emma ’n gewone …
Alles of niks
Bernette is dol op die lieflike ou opstal op die plaas wat sy geërf het. Sy wil dit restoureer en in ’n gastehuis omskep … as dit net nie vir Henk Hugo se irriterende inmengery was …
Voltooide sirkel
Sewe jaar nadat Riëtte se tweelingsus sterf by die geboorte van haar baba, kom dié kind se pa na haar soek. Nou eers! Moet hy nou regtig so sagsinnig wees ”“ en so aantreklik ...?
Soos hout en konfetti & Held in ’n aandpak
Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir ’n slypsteen. Maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik, want hy weet: sy mag dalk net sy …
Lank, donker en gevaarlik
’n Verhouding so kort op die hakke van die verbreking van haar verlowing is vir Lizma ondenkbaar maar vertel dit nou vir haar ongehoorsame hart. Dit gaan telkens op loop as Joe …
Onwelkome geskenk
Marile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel én haar knieë lam maak nie. Hy is immers net nóg een van die mans wat in haar geld belangstel. Of maak sy ’n fout?
Die dokter langsaan
Bea Botes het pas klaar gestudeer en begin ’n boek-en-koffiewinkel terwyl sy werk soek. Romantiese verhoudings is nie bo-aan haar lys nie, en sy glo buitendien liefde bestaan net …
Wilde hawer Omnibus
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas. Om Ben lief te hê: Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad ... en weggesmyt. Terug …
Terug na jou
Jare gelede het Mercia haar liefde vrygelaat, soos mens ’n boemerang van jou af weggooi. Nes die boemerang het haar liefde nou na haar toe teruggekeer. Sal sy hierdie keer daarin …
’n Man in my Kerskous
Sy is allergies vir mans, en hy het al sy vingers verbrand met ’n vrou...Berna Erasmus is allergies vir mans. Haar ma was ’n orkaan wat haar eie lewe en die mense om haar s’n met …