Sökt på: Böcker av Jacolet van den Berg
totalt 12 träffar
Liefde in ink
Hoe verlief Sanet ook al op hom is, hy is ’n halwe dominee en sy ’n tatoeëerkunstenaar. Boonop het hy ’n rebelse tienerdogter. Of kan liefde soos dié tog ’n gapende afgrond …
Alles wat jy is
Ilke is agter die stuur vir die twee weke lange Buenos-Chili-tydren oor onherbergsame terrein. Een van die kameramanne wat die rit verfilm, raai haar af om dit aan te pak. Maar hy …
Kate in harmonie
Kate se lewe word op sy kop gekeer toe haar gesin van Johannesburg na ’n plaas in die Paarl-distrik verhuis. Maar Kate die stadsjapie is uit die staanspoor gefassineer deur …
Lente in ’n bottel
Al haar wense vir ’n “storieboek-lewe” word in ’n bottel verseël en in die rivier gegooi. Maar toe dit ’n roeier met die mooiste blou oë rakelings mis, wonder Lente Pretorius of …
Soos hout en konfetti & Held in ’n aandpak
Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir ’n slypsteen. Maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik, want hy weet: sy mag dalk net sy …
Die manjifieke ontwaking van Mel
Wanneer die lewe jou omwentel is die wéét binne-in jou. Vir Mel is haar eie melkweg skitterend. Sy het wat sy wil hê, sy is wie sy wil wees. Sy maak die reëls en sy dra nie maskers …
Lied in jou hart
’n Onderhoud met ’n gewilde Britse sanger is die grootste straf wat Eva haar kan indink. Maar nadat sy James Stone ontmoet het, moet sy weer dink. Tog durf sy nie alles waaraan sy …
Diamant uit Afrika
Matilda het die ekspedisie na Angola se diamantmyne haarfyn uitgewerk. Niks sou verkeerd gaan nie. Totdat rebelle hulle ontvoer en die enigmatiese Roald Young nog boonop haar hart …
Die geheime lewe van Gita
Niemand mag haar sien sonder haar mantel nie. Gita kruip al haar lewe lank agter voorgee weg; ? mantel vir elke okkasie. Flambojante, pienk-Gita, vir wanneer sy opspraak wil maak, …
Adam se plan
Miekie gaan nie haar erfgrond verkoop aan die argitek wat langsaan bou nie. Die man se sagmaaktegniek gaan ook nie werk nie. Dis nie vir haar wat hy wil hê nie, maar die grond.
Tani se sprokie
Tani is ’n anonieme kunstenaar. Tot die kunskoper met die ysblou oë haar pad langs kom. Tani leer dat anonimiteit nie so belangrik is soos dat iemand anders jou hart moet aanraak …
Tyd om te skaats
Tussen die boom se blare waar sy soms vir haar lewe wegkruip en per ongeluk vir Lua, die coolste meisie wat sy ken, afloer. Sy is vas tussen die soet geure van haar ma se …