Sökt på: Böcker av Madelie Human
totalt 48 träffar
Toe-oë afspraak & Pap en runners
Die skrywer JJ Jooste se suster stel vir hom ’n assistent sonder sy medewete aan. Eers wil hy niks van dié afspraak weet nie, maar Martinet mag dalk net die vrou van sy drome wees.
Om Dirk te tem
Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor ’n afgrond tuimel, en hý moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir …
Soene onder die Kersboom
Serina Bothma kom pas uit ’n lang verhouding wat sleg geeïndig het en wil niks van mans weet nie. Maar Tiaan, een van haar leerders in haar graad een klas, het egter besluit dat sy …
Eggo''s van die hart
"Jane Roos skilder soos sy lewe: In volkleur en groter as die werklikheid. Sy glo daar is iewers die ideale pasmaat vir haar en dis beslis nie die stil, ernstige …
Skakerings van liefde
Nadia kom op die mees onverwagte plek en tyd weer die seuntjie teë wat sy vir aanneming moes afgee. Maar vergis haar seuntjie se aanneempa nie lyflike begeerte en ’n ma vir sy kind …
Lank, donker en dierbaar
Zirk en Rochelle glo beide in wet orde en geregtigheid maar hulle het verskillende benaderings tot die toepassing daarvan. In die hof vlieg die vonke maar buite brand ñ ander …
Pad vol dubbeltjies
Erika weet nie Brandt le Roux is nie haar bloedbroer toe hy ná veertien jaar op die plaas opdaag nie. Jare lank spartel sy alleen, nou stap hy bloot in, en sy word by die dag …
Soos hout en konfetti & Held in ’n aandpak
Max is banger vir vroue en trou as die duiwel vir ’n slypsteen. Maar sy hart werk oortyd as hy Sandra Sinclair sien. Sy maak hom ongemaklik, want hy weet: sy mag dalk net sy …
Om Ben lief te hê
Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad ... en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, …
Held in blou jeans
“Is hy ’n bleeksiel met ’n dikraambril?” vra sy haar ma. Maar toe die diep stem agter haar antwoord, besef Riëtte dadelik haar fout, want Brett is allesbehalwe! Sy weet dié held in …
Kaalvoetbruid
Voor die kerk pluk Anel haar bruidskoene uit en hol. Tot in haar erfhuisie in Knysna. Kunskenner Gustav Kemp “ontdek” haar kunswerke en sy moet vasstaan – dis net ’n rookskerm om …
Jy’s die een
De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar’s skielik net te veel goed, te veel vróú in sy huis. Roni versondig sy siel graag, nie bedag op wat in dié strak …