Sökt på: Sökresultat
totalt 208 träffar
Leesgids: Aksieheld Austin Operasie Sabotasie
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met ’n opsomming van literêre …
Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan …
Ek Hou Van Winter I Love Winter
Winter is ''n prettige en pragtige seisoen om in die sneeu te speel, maar Jimmy, die klein hasie, is nie gereed vir die koue nie. Toe hy eers leer hoe om homself warm te hou, kon …
Krok en Dil Vlak 3 Boek 9
Dil ontdek iets waarvan hy baie hou ...Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis ...Hy maak selfs ''n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! …
Studiegids: Môre as ons groot is
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
’n Skatkis vol liefde
Kort na haar agtiende verjaardag reis Karlijn Verhoefen per skip vanaf Nederland na die Kaap. Een stormagtige aand, val Karlijn oorboord en word deur capitaine Jean van die skip …
Liefde met ’n uitklophou
Met haar besige beroep as ‘n paalfiksheidsinstrukteur, stel Shaylyn nie in ‘n verhouding belang nie. Sy en Cameron, die uiters aantreklike eienaar van die vegklub oorkant haar …
Verbly julle in die hoop
Verbly julle in die hoop is die tweede boek in die drieluik met die temas geloof, hoop en liefde wat verbeeld word deur die lewensverhaal van Andreas Beyers. Ons eerste ontmoeting …
Studiegids: Dit het alles begin by ‘n hond
Die gids is ’n gebruikersvriendelike en praktiese hulpmiddel wat die onderrigproses van die roman Dit het alles begin by ’n hond as letterkundige werk in die klaskamer ondersteun …